Afrikaans 1983

Jesaja 31:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

sal die Assiriërs deur die swaard afgemaai word,maar nie die swaard van 'n mens nie,hulle sal uitgewis word deur die swaard,maar nie die swaard van 'n mens nie.Hulle sal voor die swaard uit moet vlug,en hulle jongmanne sal dwangarbeiders word.

Jesaja 31

Jesaja 31:1-9