Afrikaans 1983

Jesaja 31:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

So het die Here vir my gesê:Soos 'n leeu, 'n maanhaar, by sy prooi lê en gromen hom nie laat afskrik deur die harde geskreeu van veewagterswat teen hom saamgeroep is nie,en hom nie steur aan hulle lawaai nie,so sal die Here die Almagtige, wanneer Hy neerdaal,sy oorlog veg op Sionsberg,op die heuwel waar Sion lê.

Jesaja 31

Jesaja 31:1-9