Afrikaans 1983

Jesaja 25:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer dit gebeur, sal elkeen sê:Kyk daar, dit is ons God,ons het op Hom vertrou, Hy het ons gered.Dit is die Here! Ons het op Hom vertrou.Laat ons bly wees en juig omdat Hy ons gered het.

Jesaja 25

Jesaja 25:1-12