Afrikaans 1983

Jesaja 25:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

U het die groot stad verander in puinhope,die vestingstad in ruïnes.Die vesting van die vyand is nie meer 'n stad nie,dit sal nooit herbou word nie.

Jesaja 25

Jesaja 25:1-12