Afrikaans 1983

Jeremia 50:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ruk van alle kante af op teen Babel,almal met pyl en boog!Skiet hom, moenie spaarsaam wees met die pyle nie!Hy het teen die Here gesondig.

Jeremia 50

Jeremia 50:10-21