Afrikaans 1983

Jeremia 50:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar wag groot ontnugtering vir julle stad, vir Babel,daar wag vernedering vir die volk waaruit julle kom:hy gaan die minste word van die nasies,sy land gaan 'n dor woestyn, 'n droë vlakte word.

Jeremia 50

Jeremia 50:2-16