Afrikaans 1983

Jeremia 42:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

julle maak 'n fout! Julle lewe is op die spel. Julle het my na die Here julle God toe gestuur en gevra: ‘Bid vir ons tot die Here ons God, sê vir ons alles wat die Here ons God sê, ons sal dit doen.’

Jeremia 42

Jeremia 42:17-22