Afrikaans 1983

Jeremia 42:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

hoor dan die woord van die Here, julle wat van Juda oor is! So sê die Here die Almagtige, die God van Israel: As julle vas besluit het om Egipte toe te gaan en julle gaan woon daar,

Jeremia 42

Jeremia 42:5-18