Afrikaans 1983

Jeremia 4:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daardie tyd sal daar vir hierdie volk en vir Jerusalem gesê word:'n Gloeiende wind kom oor die heuweltoppeuit die woestyn uit op my volk af,maar nie om die kaf weg te waai en die koring skoon te waai nie.

Jeremia 4

Jeremia 4:2-17