Afrikaans 1983

Jeremia 38:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

As my amptenare uitvind dat ek met jou gepraat het en hulle kom sê vir jou: ‘Vertel vir ons wat jy en die koning gepraat het, moenie iets vir ons wegsteek nie, ons sal jou nie doodmaak nie. Wat het die koning vir jou gesê?’

Jeremia 38

Jeremia 38:16-28