al die vrouens wat nog oor is in die koning van Juda se paleis, sal uitgelei word na die koning van Babel se offisiere toe, en hulle sal sê:“ ‘Die koning van Israel se beste vriende het hom mislei,hulle het hom omgepraat;hulle het hom van die wal af in die sloot gehelpen hom toe in die steek gelaat.’