Afrikaans 1983

Jeremia 37:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar luister tog nou na my, U Majesteit die Koning, dat ek my versoek tot u kan rig: Moet my tog nie terugstuur na die huis van die staatsekretaris Jonatan toe nie. Ek wil nie daar sterf nie!”

Jeremia 37

Jeremia 37:12-21