Afrikaans 1983

Jeremia 37:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Later het koning Sedekia hom laat haal en in die geheim in die paleis vir hom gevra: “Is daar 'n woord van die Here af?”Jeremia het hom geantwoord: “Daar is. Jy sal in die mag van die koning van Babel uitgelewer word.”

Jeremia 37

Jeremia 37:14-21