Afrikaans 1983

Jeremia 28:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal ook vir koning Jojagin van Juda, seun van Jojakim, en al die ballinge van Juda wat deur Nebukadnesar na Babel toe gevat is, na hierdie plek toe terugbring, sê die Here, want Ek sal die juk wat Babel se koning julle oplê, verbreek.”

Jeremia 28

Jeremia 28:1-10