Afrikaans 1983

Jeremia 28:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gananja het voor die hele volk gesê: “So sê die Here: So sal Ek oor twee jaar die juk verbreek wat deur koning Nebukadnesar van Babel gesit is op die nek van al die nasies.”Die profeet Jeremia is toe daar weg.

Jeremia 28

Jeremia 28:8-17