Afrikaans 1983

Jeremia 27:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die nasie of koninkryk wat nie vir koning Nebukadnesar van Babel wil dien en onder die juk van Babel se koning wil buig nie, sal Ek met oorlog en met hongersnood en met pes straf, sê die Here. Ek sal hulle uitroei deur Nebukadnesar.

Jeremia 27

Jeremia 27:1-11