Afrikaans 1983

Jeremia 27:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

As hulle werklik profete is en as die woord van die Here by hulle is, laat hulle dan by die Here die Almagtige pleit dat die voorwerpe wat nog in die huis van die Here is en dié in die koning van Juda se paleis en dié in Jerusalem, nie na Babel toe gevat word nie.

Jeremia 27

Jeremia 27:12-21-22