Afrikaans 1983

Jeremia 27:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het ek, Jeremia, vir die priesters en hierdie hele volk gesê: So sê die Here: Moenie luister na julle profete nie. Hulle sê vir julle: “Die voorwerpe uit die huis van die Here sal baie gou teruggebring word uit Babel.” Daardie profete lieg vir julle.

Jeremia 27

Jeremia 27:6-17