Afrikaans 1983

Jeremia 27:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het dieselfde opdrag gegee aan koning Sedekia van Juda. Ek het gesê: Buig onder die juk van Babel se koning en dien hom en sy volk en bly so aan die lewe.

Jeremia 27

Jeremia 27:10-17