Afrikaans 1983

Jeremia 24:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal hulle die insig gee om My te ken. Ek is die Here! Hulle sal my volk wees, en Ek sal hulle God wees, want hulle sal heelhartig na My toe terugkom.

Jeremia 24

Jeremia 24:4-10