Hoop van Israel, Redder in tyd van nood,waarom sou U wees soos 'n vreemdeling in die land,soos 'n reisiger wat net 'n nag oorbly?