Afrikaans 1983

Jeremia 14:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die vername mense stuur hulle slawe om water te gaan haal. Dié kom by die putte, maar kry geen water nie; hulle bring hulle kruike leeg terug. Hulle is verslae en verleë, hulle koppe hang.

Jeremia 14

Jeremia 14:1-13