Afrikaans 1983

Jeremia 14:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer ek uitgaan na die veld toe,lê die lyke daar van dié wat met die swaard doodgemaak is;wanneer ek in die stad kom,lê daar die slagoffers van die hongersnood.Profeet en priester trek in die land rondsonder dat hulle weet wat om te sê.

Jeremia 14

Jeremia 14:8-21