Afrikaans 1983

Jeremia 11:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Só sal Ek die belofte bevestig wat Ek met 'n eed aan julle voorvaders gemaak het, dat Ek aan hulle 'n land sal gee wat oorloop van melk en heuning soos julle dit vandag het.Ek het geantwoord: “Amen, Here.”

Jeremia 11

Jeremia 11:1-8