Afrikaans 1983

Jeremia 11:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek was soos 'n mak lam wat weggelei word om geslag te word. Ek het nie besef dat hulle teen my saamsweer nie. Hulle het gesê: “Laat ons die boom met die sap in hom vernietig en hom uitroei uit die land van die lewendes, sodat niemand meer aan hom dink nie.”

Jeremia 11

Jeremia 11:15-23