Afrikaans 1983

Jeremia 11:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan sal die inwoners van die stede van Juda en die inwoners van Jerusalem om hulp gaan roep na die gode vir wie hulle offers gebring het, maar die gode sal hulle nie red wanneer die ramp oor hulle kom nie.

Jeremia 11

Jeremia 11:7-16