Afrikaans 1983

Jakobus 1:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar iemand wat hom verdiep in die volmaakte wet wat 'n mens vry maak, en hom daaraan hou en nie vergeet wat hy hoor nie, maar dit doen, hy sal gelukkig wees in wat hy doen.

Jakobus 1

Jakobus 1:15-27