Afrikaans 1983

Jakobus 1:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom moet julle al die sedelike vuilheid en ongeregtigheid opruim wat so welig tier, en ootmoedig die woord aanneem wat God in julle geplant het, want dié woord kan julle red.

Jakobus 1

Jakobus 1:12-25