Afrikaans 1983

Jakobus 1:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Omdat dit sy wil was, het God ons deur die woord van die waarheid tot die lewe gebring, sodat ons, om dit so te stel, eerstelinge kan wees van alles wat Hy geskep het.

Jakobus 1

Jakobus 1:12-21