Afrikaans 1983

Jakobus 1:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

As die son met sy gloeiende hitte opkom, verskroei dit die plantegroei, die blomme val af en die prag is daarmee heen. So sal die ryke ook tussen al sy bedrywighede deur vergaan.

Jakobus 1

Jakobus 1:1-13