Afrikaans 1983

Hooglied 8:11-14 Afrikaans 1983 (AFR83)

11. “Salomo het 'n wingerd gehad in Baäl-Hamon.Hy het die wingerd aan wagte toevertrou.Iemand sou vir die opbrengsgoed elf duisend gram silwer wou gee.

12. My wingerd is myne alleen.Hou maar die silwer, Salomo,en sit daar twee duisend gram byvir dié wat die opbrengs bewaak.

13. Jy wat in die tuin woonen na wie se stem jou vriende luister,laat my jou stem hoor!”

14. “Hardloop, man wat ek liefhet,maak soos die ribbok,soos die takboklam op die kruieberge!”