Afrikaans 1983

Hooglied 1:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vat my saam met jou,kom ons hardloop!”Die koning vat my toe na sy kamer toe.“Kom ons juig, kom ons wees vrolik oor jou!”“Kom ons prys jou liefkosings, dit is beter as wyn!Ek kan verstaan dat die meisies lief is vir jou.

Hooglied 1

Hooglied 1:1-8