Afrikaans 1983

Hebreërs 9:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

So is Christus ook net een maal geoffer om die sondes van baie weg te neem. As Hy die tweede keer verskyn, kom Hy nie in verband met sonde nie, maar om verlossing te bring vir dié wat Hom verwag.

Hebreërs 9

Hebreërs 9:25-28