Afrikaans 1983

Hebreërs 9:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hoeveel te meer sal die bloed van Christus ons gewete bevry van die las van dade wat tot die dood lei, sodat ons die lewende God kan dien! Hiervoor het Christus immers Homself as volkome offer deur die ewige Gees aan God geoffer.

Hebreërs 9

Hebreërs 9:9-15