Afrikaans 1983

Hebreërs 6:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is soos met grond wat die reën indrink wat dikwels daarop val. As dit bruikbare gewasse voortbring vir dié wat dit bewerk, word dit deur God geseën.

Hebreërs 6

Hebreërs 6:1-8