Afrikaans 1983

Hebreërs 6:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die twee onveranderlike dinge, die belofte en die eed, waarborg dat God sy woord gestand sal doen, en is vir ons wat ons toevlug tot Hom geneem het, 'n kragtige aansporing om vas te hou aan die hoop op wat vir ons weggelê is.

Hebreërs 6

Hebreërs 6:13-20