Afrikaans 1983

Hebreërs 6:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle moet dus nie traag word nie, maar die voorbeeld navolg van dié wat deur geloof en geduld deel gekry het aan die dinge wat God beloof het.

Hebreërs 6

Hebreërs 6:9-13