Afrikaans 1983

Hebreërs 5:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elke hoëpriester is 'n mens wat uit die mense geneem en aangestel word om vir hulle by God in te tree deur gawes en offers vir die sondes te bring.

Hebreërs 5

Hebreërs 5:1-2