Afrikaans 1983

Hebreërs 4:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl ons dan nou 'n groot Hoëpriester het wat reeds deur die hemele gegaan het, Jesus, die Seun van God, laat ons vashou aan die geloof wat ons bely.

Hebreërs 4

Hebreërs 4:5-16