Afrikaans 1983

Hebreërs 13:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moet julle nie laat meevoer deur allerhande vreemde leringe nie. Die goeie is daarin geleë dat die hart deur genade versterk word, nie deur eetgebruike nie. Dié wat hulle aan hierdie gebruike gehou het, het niks daarby gebaat nie.

Hebreërs 13

Hebreërs 13:4-15