Afrikaans 1983

Hebreërs 13:23-25 Afrikaans 1983 (AFR83)

23. Julle weet seker al dat ons broer Timoteus vrygelaat is. As hy gou genoeg kom, bring ek hom saam wanneer ek julle besoek.

24. Groete aan al julle voorgangers en aan al die gelowiges. Dié wat van Italië afkomstig is, stuur ook vir julle groete.

25. Die genade van God sal by julle almal wees!