Afrikaans 1983

Hebreërs 13:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle voorgangers hou wag oor julle lewe en moet aan God rekenskap gee. Wees gehoorsaam en onderdanig aan hulle, want dan sal hulle hulle werk met vreugde kan doen en nie kla nie; anders het dit vir julle geen nut nie.

Hebreërs 13

Hebreërs 13:9-24