Afrikaans 1983

Hebreërs 12:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verdra die tug as opvoeding, want God behandel julle as sy kinders. Is daar miskien 'n kind wat nie deur sy vader getug word nie?

Hebreërs 12

Hebreërs 12:1-15