Afrikaans 1983

Hebreërs 12:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle weet dat hy verwerp is toe hy daarna die seën wou verkry. Daar was vir hom geen moontlikheid om die saak reg te stel nie, al het hy met trane daarna gesoek.

Hebreërs 12

Hebreërs 12:9-26