Afrikaans 1983

Hebreërs 12:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sorg dat niemand van die genade van God afvallig word nie. Sorg dat daar nie verbittering soos 'n wortel uitspruit, moeilikheid veroorsaak en baie besmet nie.

Hebreërs 12

Hebreërs 12:7-17