Afrikaans 1983

Hebreërs 11:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Omdat Abel geglo het, het hy 'n beter offer aan God gebring as Kain. Vanweë Abel se geloof het hy van God bevestiging ontvang dat hy 'n opregte man is, want God het sy offers aangeneem; en deur dieselfde geloof spreek hy nou nog, al is hy reeds dood.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:1-9