Afrikaans 1983

Hebreërs 11:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vroue het hulle dooies teruggekry, opgewek uit die dood. Ander gelowiges wou nie die prys vir hulle eie vrylating betaal nie en is doodgemartel; hulle wou die opstanding tot 'n beter lewe deelagtig word.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:25-40