Afrikaans 1983

Hebreërs 11:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Omdat die ouers van Moses geglo het, het hulle hom na sy geboorte drie maande lank weggesteek toe hulle sien dat hy 'n mooi kindjie is. Hulle was nie bang vir die bevel van die koning nie.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:16-32