Afrikaans 1983

Hebreërs 11:17-18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Omdat Abraham geglo het, het hy, toe hy op die proef gestel is, Isak as offer afgestaan. Ja, hy wat die belofte ontvang het en aan wie gesê is: “Uit Isak sal jou nageslag gebore word,” het gereed gestaan om sy enigste seun te offer.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:14-28