Afrikaans 1983

Hebreërs 11:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die gevolg was dat daar van een man, 'n man wat nie meer 'n kind kon verwek nie, kinders afgestam het so talryk soos die sterre van die hemelruim en so baie soos die sand van die see.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:5-15